Successfully reported
+28

Windsor Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die onafhanklike Windsor Self-Catering Apartments bied 'n verskeidenheid seefront-akkommodasie in een van die Kaap se heerlikste omgewings. Op die rand van die sprankelende Walkerbaai, kombineer die Windsor die beste van tradisionele gasvryheid met al die geriewe wat jy van stylvolle woonplek aan die waterkant verwag - reg in die dorpie.

Windsor Selfsorgwoonstelle bestaan uit agt volledig toegeruste ruim selfsorgwoonstelle met skouspelagtige see-uitsigte wat reg langs die 3-ster gegradeerde Windsor Hotel geleë is. Hierdie selfsorg-opsie bied goeie outydse gerieflike verblyf in Hermanus.

Hierdie woonstelle bestaan uit: Drie 2 slaapkamer woonstelle en vyf 3 slaapkamer woonstelle. Elke woonstel sluit in: 2 badkamers, balkon met gasbraai-area, sitarea, volledig toegeruste kombuis en toesluitmotorhuis. Die kombuise is toegerus met eetgerei, breekware, oond en mikrogolf. Daar is ook strykgeriewe. Elke woonstel is toegerus met DStv met 'n standaard hotelpakket en word daagliks gediens

Daar is soveel om te ervaar dat jy vir altyd sal wil bly. Hermanus word beskou as die beste landgebaseerde walviskyk ter wêreld en jy kan dit doen vanuit jou eie seefront slaapkamer of een van die sitkamers of net ontspan in styl wat bloot seefront is.

Windsor Self-Catering Apartments is net 120 km vanaf Kaapstad en vervoer kan gereël word. Hermanus is die ideale basis vanwaar jy 'n verskeidenheid ervarings wat nooit sal vergeet nie, kan aandurf. Dit is ook naby die Overbergse platteland met sy gewilde doendinge, die pragtige Tuinroete, en die mees suidelike punt van Afrika, L'Agulhas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Evert B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie mooi plek en uitstekend geleë met 'n baie mooi uitsig oor die see.
Aug 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, netjies en gerieflik. Die beste plek in Hetmanus. Op die see en hanetree vanaf die dorp. Beslis 'n top blyplek.
Jul 2025
Cherise G
5.0
Besonderse seeuitsig. Ons het ’n wonderlike tyd gehad by Windsor Self Catering Apartments in Hermanus! Die absolute hoogtepunt was die uitsonderlike s...
Sien meer
Jul 2025
Nicolene E
5.0
Perfect location, beautiful views. We celebrated my husband's 50th birthday at Windsor. Great stay. We will absolutely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marlucia V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies puik ligging en waarde vir geld. Netjies. Sentraal. Waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 327

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 45 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsor Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 630
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 630
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 630
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTFktap4iwqK0LC4yo7GrfFrPmufyXLhahjqiNVjqf2kL5dYuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 630 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 45 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.420899652701 19.239543507935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang