Windtown Lagoon Hotel
- Kapasiteit: 59 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Windtown Lagoon Hotel is 'n nuwerwetse, kleinskaalse hotel wat in Langebaan geleë is, net 150 m vanaf die hoofstrand. Die atmosfeer is gesellig en bevorder 'n gesonde en natuurlike leefstyl. Dit is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek buite die stad, vir gaste wat mal is oor watersport, of vir sakereisigers.
Die hotel bied verblyf in 'n verskeidenheid kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers lei na balkonne met uitsigte oor die swembad.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, restaurant op die perseel, spa-behandelings, masserings, sauna en joga-klasse geniet. Die hotel bied ook 'n konferensielokaal vir 35 mense en die restaurant, sitkamer en kroegarea kan die kapasiteit na 100 vermeerder. Windtown Lagoon Hotel het ook 'n vlieërskool net 'n paar meter vanaf Langebaan-strandmeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal naby die strand, gewilde restaurante, winkelsentrums en die Weskus Nasionale Park wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Windtown Lagoon Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 59 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang