Windvanger
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Heuning Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R970 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Windvanger is 'n pragtige, losstaande selfsorgwoonstel in Struisbaai. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand en die mees suidelike punt van Afrika in die L'Aghulas.
Die eenheid, geleë op 'n residensiële eiendom, het 'n privaat, aparte ingang via 'n stel trappe. Dit beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik ook oor 'n haardroër, verwarmer en waaier. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n eetarea met sitplek vir 4 mense, 'n ketel, mikrogolf, yskas met vrieskas, 2-plaat gasstoof en elektriese 2 plaat stoof en mini-oond, skottelgoedwasser, broodrooster, asook alle basiese eetgerei en breekware.
Die sitarea het gemaklike enkelbanke, 'n enkelbed, 'n TV met DSTV en 'n glasskuifdeur wat na die houtdek op die balkon oopmaak. Komplimentêre WiFi word voorsien.
'n Buitebraai met braaihout en braaitoerusting word voorsien.
Gaste het toegang tot die veilige buiteparkeerarea langs die ingang van die eenheid. Toegang word verkry deur 'n elektronies beheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deon en Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Heuning Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Windvanger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Heuning Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang