Successfully reported
+10

Windward Langebaan

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bree Street, 22 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Windward Langebaan is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die gastetoilet is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, oond, gasstoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamerstel en gemaklike rusbanke met 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer lei na die balkon, wat 'n buitetafel en stoele het, waar gaste 'n ete kan geniet, ontspan en na die sonsopkoms kan kyk.

Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot die hoofstrand, waar gaste die ongerepte water van Langebaan-strandmeer kan geniet. Boonop is die bekende Weskus Nasionale Park ook binne maklike bereik geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Bree Street, 22 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windward Langebaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bree Street, 22 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8527000cea469456d3527f25876daff52b5c5c57202d6cfb6bcb86a102d46a3632608a8de75f6f8c4af004c908b36ccfb71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 11 Bree Street 22 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.091731477186 18.033566941139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang