Windy Dunes Self-Catering Accommodation
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 739, Burenkamp, Luderitz, Karas
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Windy Dunes Selfsorgverblyf is geleë in Lüderitz, 'n kusdorp in suidwestelike Namibië. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl 'n slaapbank vir kinders in die leefarea beskikbaar is. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Gaste kan toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Randell Beukes Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Erf 739, Burenkamp, Luderitz, Karas
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 739, Burenkamp, Luderitz, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang