Windy Valley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Weber Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Windy Valley is in Elliot geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens versier met sagte duvets en kraakvars linne, tesame met privaat ingange vir ekstra gerief. Daarbenewens bied alle kamers geriewe soos volledig toegeruste kombuisies, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Regdeur hul verblyf geniet gaste by Windy Valley veilige parkeergeriewe. Diegene wat die area wil verken, sal 'n verskeidenheid winkels en die Elliot-gholfklub binne stapafstand vanaf die eiendom vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hayley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Weber Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Gaste dink Windy Valley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Weber Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang