Successfully reported
+31

Winelands Golf Lodges 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 1 is 'n knus selfsorg-eenheid met warm kenmerke in die pragtige De Zalze-Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde terwyl julle oor die pragtige landgoed uitkyk.

Hierdie dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Al 4 slaapkamers het 2 enkelbeddens met skoon wit linne. Daar is 2 volledige gesinsbadkamers en die ander 2 het storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beslaan die grondverdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Vir dié wat wil werk, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Die dubbeldeure lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel, gasbraai en sonstoele waar gaste kan ontspan. Die boonste verdieping lei na 'n lieflike balkon met nog 'n etenstafel, 'n sitarea en 'n ingeboude braai sowel as 'n uitsig oor die landgoed.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b3fe9ba5141b14d186c6a87a79f4780f5b8af7bdf9ccfda06a154168684742763f5ad54a09a96c4b21b833e769edfc4ad0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) Strand Road De Zalze Golf Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971207 18.833387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang