Winelands Luxury Apartment 3B
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 310 Helshoogte Road, Jonker Estate Unit 3B, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winelands Luxury Apartment 3B is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Stellenbosch. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie bekoorlike dorp.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik die eenheid oor 'n eetkamertafel, 'n slim-TV en lugversorging. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die ateljee lei na 'n patio waar gaste kan sit en uitsigte oor die omgewing kan geniet. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Universiteit Stellenbosch ongeveer 3.3 km weg. Gaste kan stap, bergfietsry en wynproe in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 310 Helshoogte Road, Jonker Estate Unit 3B, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 310 Helshoogte Road, Jonker Estate Unit 3B, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang