Successfully reported

Wingerdzicht

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Absolutely beautiful house! Absolutely beautiful house inside and outside, with everything you need, spacious and lovely decor. This place is awesome and I can recommend it to anyone. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

We had a lovely stay. We had a lovely stay; the place was comfortable with loads of space and everything you need for a comfortable stay. Check-in and check-out was simple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Rustigheid van self. Ja, dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Teleurstellend. Ons het al verskeie kere daar oorgebly, maar telkens is daar iets kort. Hierdie keer was daar geen drinkwater, melk of koffie beskikbaar nie en moes ons daarvoor vra. Aangesien die eienaars nie tuis en beskikbaar was nie, moes ons per WhatsApp vra vir water, melk en koffie wat ons eers 'n geruime tyd daarna ontvang het. Daar was ook net een mobiele lugversorger beskikbaar in die huis en geen waaier eers nie. Temperature was 38°C en geen manier om al die slaapkamers af te koel nie. Almal kon nie slaap nie agv die hitte en geraas van plaaswerkers wat naby woon en drinkpartytjies gehou het. (Ek verstaan dat die eienaars nie beheer het oor nabygeleë werkershuise nie en neem hul nie kwalik daarvoor nie.) Teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhild W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Nice place for a stayover on the way to the Kalahari. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Op reis terug na Hartenbos vanaf Kalahari. Oulike ruim huis. Was nie heeltemal gereed om ons te ontvang om 14:00 nie (tuindienste en buitewerke nog aan die gang). Heerlike ruim badkamers en 'n pootjiesbad. Huis goed toegerus. Lekker warm en skoon geslaap. Daar was 'n lig of twee wat nie gewerk het nie, maar is met die gasvrou per e-pos opgeneem. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig en gerieflik. Wil weer gaan. Baie gerieflik. Baie netjies. Wonderlike spasie. En 'n ongelooflike mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekker oorslaap-akkommodasie op pad na die Kaap. Pragtige verblyf en baie rustig. Ons was 'n groep vriende en kon almal hier geakkommodeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Groot huis vir 'n groep mense of gesinne. Die huis is lieflik met alles wat jy benodig. Ons het baie lekker geslaap en die buitebraai is die allerheerlikste kuierplek. Jammer ons kon nie rondstap en die rustige omgewing meer geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die beste gastehuis waar ons nog gebly het! Pragtig gemeubileer, netjies, skoon en gesellige braaivleisplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c298c5a94d386f9fc77e7054f47027eab7861675aa965a0ca6f3b23be63c74d3a3c19c7c420f04c94ed0e28e961d4d05af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Perseel 504 Wegdraai 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.844659135123 21.891662665773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang