Successfully reported
+15

Wingerdzicht

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wingerdzicht bestaan uit 2 losstaande kothuise, Thompson Cottage (slaapplek vir 3) en The Garden Manor (slaapplek vir 8), en is op 'n werkende druiwe- en pekanneutplaas geleë op die oewer van die Oranjerivier buite die dorpie Groblershoop. Die plaas is binne maklike bereik van die N12 en is die ideale oornagplek vir gaste wat na en van die Kalahari reis.

Die losstaande kothuis het slaapplek vir 3 gaste en Thompson Cottage beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea wat na 'n kombuis lei. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek vir 4 mense. Die leefarea het 'n slaapbank om die derde gas te akkommodeer.

Die eenheid maak oop op 'n patio met 'n piekniektafel en braai-area waar gaste buitelug-etes of 'n verfrissende skemerkelkie kan geniet. Daar is 'n dek langs die rivier en gaste kan 'n verfrissende swem 800 m van die huis af geniet.

Die Garden Manor het plek vir 8 gaste, sien asseblief verdere inligting onder Kamers.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Absolutely beautiful house! Absolutely beautiful house inside and outside, with everything you need, spacious and lovely decor. This pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Sharelle B
Gesin met klein kinders
5.0
We had a lovely stay. We had a lovely stay; the place was comfortable with loads of space and everything you need for a comfortable sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ryno V
Besigheidsreis
4.8
Rustigheid van self. Ja, dankie, dit was baie lekker.
Feb 2025
Dirk C
Saam met vriende
4.8
Op reis terug na Hartenbos vanaf Kalahari. Oulike ruim huis. Was nie heeltemal gereed om ons te ontvang om 14:00 nie (tuindienste en buitewerke nog aa...
Sien meer
Aug 2024
Hardus D
Saam met lewensmaat
4.0
Teleurstellend. Ons het al verskeie kere daar oorgebly, maar telkens is daar iets kort. Hierdie keer was daar geen drinkwater, melk of koffie beskikba...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wingerdzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c298c5a94d386f9fc77e7054f47027eab7861675aa965a0ca6f3b23be63c74d3a3c19c7c420f04c94ed0e28e961d4d05af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Perseel 504 Wegdraai 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.844659135123 21.891662665773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang