Successfully reported
+19

Wingrock Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Voortrekker Street, Blanco, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wingrock Guest House bied gerieflike oornag- en bed-en-ontbytverblyf in Blanco, George, wat dien as 'n ideale toevlugsoord vir diegene wat moderne gerief en natuurlike skoonheid op hul Tuinroete-wegbreek soek.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers wat elk 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer bied. Die kamers beskik oor gemaklike koningingrootte-beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Verder sluit geriewe 'n lessenaar, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n patio gemeubileer met buitemeubels in.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt-ervaring in die gemeenskaplike eetarea geniet, wat 'n warm en uitnodigende atmosfeer skep omring deur die skilderagtige Outeniekwaberge. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Ligging

  • 14 Voortrekker Street, Blanco, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Voortrekker Street, Blanco, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5efb587074bb824c907c30239e7368f5d323075e308b1543a4664997200fed5eb4c7d27ccf6c9438765d95f9e978bc8d35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 Voortrekker Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94995255039 22.414413695701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang