Wings and Water Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Nicklaus Street, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R2 905 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wings and Water Guest House bied B&B-verblyf in Silver Lakes in Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area.
Verblyf by Wings and Water Guest House word in 11 uniek versierde kamers aangebied. Elke luukse kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en ander geriewe. Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien waar 'n driegangmaaltyd vooraf gereël en teen ekstra koste bedien kan word.
Die gastehuis het ook gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 'n swembad, braaigeriewe en gratis veilige parkeerplek. 'n Wasgoeddiens, skoonmaakdiens en pendeldiens kan ook gereël word.
Wings and Water Guest House is sowat 1,6 km van Silver Lakes Gholfbaan en Silver Lakes-winkelsentrum af en sowat 22 km van Pretoria se sakekern af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 57 Nicklaus Street, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Wings and Water Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 13 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Nicklaus Street, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang