Successfully reported

Wings Self-Catering Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Margaret C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

As above. Accommodation was conveniently situated in beautiful surroundings, well appointed with helpful and friendly hosts. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie vriendelike diens. Die plek is gesofistikeerd, minimalisties toegerus. Alles werk en alle toerusting en eetgerei is daar. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Ons het regtig lekker gebly. En die rustigheid van die omgewing was presies wat ons benodig het, na 'n week in die stad se dolle gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Will definitely go back. We absolutely enjoyed our stay. Everything to our liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Weet nie waar om te begin nie. Linda en Klaas, ons gaan elke langnaweek weg na verskillende plekke by die see. The Wings was sover die beste. Vriendelik onvang deur Linda en haar man, Klaas. Wooneenheid het alles in wat noding is en nog meer. Baie netjies en skoon. My vrou kan nie ophou praat van die lekker stort nie. Pragtige still plekkie die Suiderstrand. Lekker visgevang en net die natuurskoon geniet. Sal baie beslis weer kom kuier. Nogmaals baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelagh M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Wonderful hospitality from the hosts, comfortable accommodation and a great place for birders. Linda and Klaas were so friendly and put out seeds and fruit to attract the birds. We enjoyed a good close-up sighting of the Acacia Pied Barbet. They were helpful in giving us info about birding spots in the area. The accommodation was comfortable, clean, and well-appointed. Everything was perfect for our stay. Much appreciated. Thank you, Wings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker, rustig en als wat 'n mens nodig het in selfsorgakkommodasie. WiFi met tye nie beskikbaar nie maar dit kan oorgesien word. Ons het heerlik gebly. Dankie. Love dat ons nie geweet het van loadshedding nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamilah A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Modern, luxury, very well equipped and comfortable. We found Wings Self-Catering Apartment to be modern, comfortable and very well equipped. Even though it is attached to the main house, it is still private and safe. We received more than expected, even braai wood and blitz were supplied. Also, enjoyed bird watching from the wooden deck and the stroll on the beach. Definitely pleasant and relaxing stay. Would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Wings Self-Catering Apartment
Hi Shamilah, Thank you for the lovely review. We are very glad you enjoyed your stay with us and hope you will return soon. Kind regards, Linda and Klaas

Arina F
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Mooi en prakties. Waarde vir geld. Baie netjies en goed ingerig. Wasmasjien was 'n bonus. Baie voëls gesien en 'n rustige atmosfeer. Defnitief 'n lekker kuierplekkie. Vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Unieke verblyf naby die see in die rustigheid van Suiderstrand se natuur. Hoogs aanbeveel! Absoluut waarde vir geld en geen beurtkrag as bonus! Uitstekende netjiese geriewe en oopplan-kombuis ook baie goed toegerus met skottelgoedwasser en wasmasjien. Ruim leefarea en slaapkamers met goeie matrasse en teëlvloere vir maklike skoonmaak. See-uitsig vanaf tweede slaapkamer en badkamer. Badkamers gerieflik met heerlike groot bad vir die kleingoed en die gas geysers sorg dat daar altyd genoeg warm is. Braaigeriewe op die stoep is goed beskerm teen die wind en werk goed. Baie dankie Linda en Klaas, vir jul vriendelike en hulpvaardige gasvryheid en ekstra toegewings. Ons sal definitief weer by Wings kom wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R319 Erf 359, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuLiSHdejmV9Q2jHtoFDDKXhaCXLgJPQCsmPQTyMumoK1iDffGN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 R319 Erf 359 Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.812957548335 19.960301343586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang