Winks 403
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winks 403 is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié ateljee met lugversorging kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n sitarea met 'n TV wat Netflix het. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Buite is 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n buitelug-ete. Die ligging van hierdie ateljee is net oorkant die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en is stapafstand vanaf die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Winks 403 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang