Winks 403
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winks 403 is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié oopplan-ateljeewoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Die balkon het 'n tafel en stoele. Hierdie ateljeewoonstel is oorkant die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en is stapafstand vanaf die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Winks 403 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang