Winterfell Lephalale Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mariqua, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Winterfell Lephalale Lodge is 'n luukse volpension-lodge in die Bosveld naby Lephalale (Ellisras). Geleë op 'n privaat reservaat van 1666 hektaar, bied hierdie eksklusiewe toevlugsoord 'n outentieke Afrika-ervaring waar gaste rustige landskappe en wildlewe kan geniet.
Verblyf word aangebied in 5 vrystaande chalets. Elke chalet beskik oor lugversorging, 'n privaat badkamer met gratis toiletware, 'n gemaklike sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat patio met buitemeubels en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n restaurant, 'n goed gevulde kroeg, 'n swembad en 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe. Die lodge bied ook wildritte met vooraf reëling, wildkykpunte, 'n toeriste-lessenaar en konferensiefasiliteite. Bykomende dienste soos wasgoed, kamerdiens en hoflikheidsvervoer kan op aanvraag gereël word. Gratis, veilige parkering op die perseel en WiFi is beskikbaar.
Die lodge word omring deur talle wild- en natuurreservate. Polokwane Internasionale Lughawe is ongeveer 213 km weg, en vervoer na OR Tambo Internasionale Lughawe kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Mariqua, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mariqua, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang