Successfully reported

Winterhoek Farm Accommodation

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Karen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Beste waarde vir geld. Karaktervol. Warm en vriendelike huis. Alles wat jy nodig het met asemrowende uitsigte as bonus. My man het ure lank bergfiets gery en hy en my dogter het vir lang wandelings in die pragtige natuur gegaan. Peter was die beste gasheer wat goeie inligting gegee het oor besienswaardighede en restaurante. Sal Winterhoek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Karen, dankie vir jou positiewe resensie. Ons sien uit om jou weer op Winterhoek te verwelkom. Basic praktiese plaas huis met 'n wonderlike omgewing.

Richard T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Beautiful location. We loved the solitude and the freedom for kids to ride their bikes and explore the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Peaceful break in the mountains. Wonderful short break in the mountains. House is basic but spacious, and the setting is incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Ontspannend. Die weer was perfek. Die natuurskoon is fantasties. Die dam het baie karp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Estelle, ons is bly julle het julle tyd op vreedsame Winterhoek geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Gerhard O
Kort verblyf
3.2
Jul 2025

Pragtige ligging, maar verblyf se netheid teleurstellend. Die ligging van die verblyf was werklik uitsonderlik – met asemrowende uitsigte oor die berge wat vir 'n rustige en prentjiemooi atmosfeer gesorg het. Die kaggel was 'n groot pluspunt en het ongelooflik lekker warmte en geselligheid gebied, veral in die koel aande. Ongelukkig het die netheid van die verblyf ons ervaring negatief beïnvloed. Die beddegoed was nie netjies nie en het nie heeltemal skoon gevoel nie, wat beslis nie die standaard is wat mens verwag nie. Die vadoeke was vuil en duidelik reeds gebruik, en die afdroograk was onaangenaam vuil – dit het gelyk of dit glad nie gewas is nie. Daarbenewens was die roosterbroodmaker vol krummels van vorige gebruik, wat maklik voorkombaar is met behoorlike skoonmaak. Die stort en bad het wonderlike warm water gehad en 'n mens het lekker warm geslaap. Hoewel die omgewing ongelooflik mooi is en die kaggel die verblyf baie aangenamer gemaak het, sal ek huiwerig wees om weer te bespreek tensy die basiese higiënestandaarde aangespreek word. Hierdie plek het beslis potensiaal, maar die netheid moet dringend aandag kry.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chrisna L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Het heerlik gerus en gekuier. Ons het heerlik gekuier en kon ook gaste uitnooi vir 'n braai. Die ruimte van die vertrekke in die huis en die natuurskoon is goed vir die gees. Kuier op die stoep is die beste. Dit is warm in die somer, maar goeie waaiers en muskietnette sorg vir gemak. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Chrisna, dankie vir jou positiewe resensie. Ons is bly julle het Winterhoek plaas en omgewing benut en geniet. Ons hoop om julle binnekort terug te sien.

Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Ongelooflike ligging tussen die berge. Ongelooflike ligging tussen die berge. Hier kan mens asemhaal. Die uitsig is asemrowend. Daar is damme om te swem en baie plek om te stap. Ons honde was in die hemel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Louise, ons is bly jy het jou tyd op Winterhoek plaas geniet. Dankie vir jou resensie. Hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Jurgen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

We thoroughly enjoyed our stay. The surrounding mountains provide a fabulous backdrop to the farm. We were basically braaing every evening. There is a superb braai place on the stoep although I think the owner should invest in a good outside table. There are lots of things to do around Tulbagh. Ziplining in Ceres, wine and olive tasting in Tulbagh and Riebeek Kasteel. There are also mountain biking trails and hiking trails around Tulbagh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Jurgen, we're happy you enjoyed your stay on Winterhoek farm. The old 70's veranda wire table does need a little renovation. Thanks for your review, we look forward to having you back.

Raoul R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Langnaweek wegbreek na Tulbagh-wynroetes. Het die afgelope langnaweek Winterhoek geboek, die huis is netjies toegerus met dubbelyskaste wat n plus is vir groep mense of gesin. Die huis het 'n beautiful agterstoep met uitsigte teen die berge en die Tulbagh-kom. Die eienaar het spoedig kontak gemaak met maklike instruksies en wenke vir nabygeleë aktiwiteite. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Raoul, ek is bly Jul het Jul tyd op Winterhoek plaas, Tulbagh geniet. Dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit om Jul weer te sien.

Greg M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Farm life at its best. Great location and view. The perfect place for a peaceful city escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Greg, thanks for your positive review, it is much appreciated. We hope to see you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJaoyKu5NPRRUYpSunO3uYhDiYcCKYvHF6v4qPIEWymBdC80Nq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 13:00 -33.203748834037 19.138103086586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang