Successfully reported
+24

Winterhoek Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Winterhoek Farm Cottage is 'n bekoorlike selfsorgwegbreekplek op 'n vrugteplaas in Tulbagh. Die kothuis is ideaal vir diegene wat lief is vir die natuur of 'n rustige wegbreek soek.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n derde gas in die leefarea. Die kothuis het ook 'n buitebad.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek.
Daar is ook 'n boma wat deur die natuur omring word waar gaste lekker kan kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ivor P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful breakaway from the day-to-day rush. Winterhoek Farm Cottage is a beautiful rustic self-catering cottage with everything you n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Linda U
Saam met lewensmaat
5.0
Vir 'n rustige wegbreek na plaas atmosfeer, beveel ek beslis Winterhoek aan. Fantasties. Vir 'n rustige plaas wegbreek beveel ek beslis Winterhoek aan...
Sien meer
Okt 2024
Ryno S
Gesin met tieners
5.0
Plaas wegbreek op sy beste. Wonderlike wegbreek van die gejaagte stadslewe op 'n baie mooi plaas geleë tussen prentjiemooi berge gedek met sneeu. Voel...
Sien meer
Aug 2024
Andre D
Saam met lewensmaat
4.6
Goeie tyd saam jou vrou. Kwaliteit geselsies en stap. Lekker plaas tipe wegbreek tussen die Winterberge. Lekker kampvuur aande.
Mrt 2024
Chrissie P
Saam met lewensmaat
4.4
Quaint getaway with spouse and dogs. Lovely little cottage, the rustic feel suits the surroundings. Beautiful location, nestled in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winterhoek Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd59338cb82c2b7b4f332bfab29c54901c4ae5b228d48171dd107370ab65d8551a2833011c5edfeb476311d994a37550e16ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.203894206674 19.138784427717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang