Successfully reported

Winterpaleis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Henti B
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Rustige wegbreek naweek. Dis 'n lekker plek vir 'n familiebyeenkoms. Kinders het lekker geswem. Die lapa is 'n wenner. Binne braai was heerlik vir die koue aande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Normarie D
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Ons het 'n heerlike naweek gehad! Heerlike verblyf. Die huis is ruim en gemaklik, met baie badkamers - wat natuurlik awesome is! Vat maar net 'n elektriese kombers saam vir die winter, en 'n braaibak vir die wat hou van braai. Die stilte is fantasties vir die wat moeg is vir die stad se geraas, en mens kan sien tot so ver soos jou oë nie meer kan kyk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hennie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterspoort Farm, Fauresmith, 9978, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfab4261b8d6ecaa507c759790ac7d6d3f82a8b819e29985a524e0e6dc080e78f823bc4d2d1ec2ade2ab68b6ae0a5319384b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 Winterspoort Farm Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.547382860212 25.524823559724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang