Successfully reported
+34

Wisteria

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wisteria is 'n pragtige en ruim selfsorgverblyf in Graskop.

Daar is 2 eenhede naamlik Wisteria en Wisteria-Bee. Wisteria is geskik vir 2 gaste en Wisteria-Bee het slaapplek vir 4 gaste.

Wisteria is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Wisteria-Bee het 2 enkelbeddens en 1 koningingrootte-bed. Die badkamer van hierdie eenheid het slegs 'n stort.

Albei hierdie eenhede het kombuise wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, die TV en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kirsten C
Saam met vriende
5.0
One night stay with friends. Our host met us on arrival and gave us a quick tour of both cottages. We were very comfortable and had a g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Telita P
Saam met vriende
5.0
Felt like home. Host very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Wilna P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, huislik. Dit was baie lekker. Die wooneenheid is baie goed toegerus, veral die kombuis sluit alles in wat mens gaan nodig kry vir so 'n kuier....
Sien meer
Apr 2025
Thabo M
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy. It was lovely and the owner was so welcoming and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gert K
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly en diens van eienaar goed. Lekker gebly en sal aanbeveel.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Flora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 26 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Wisteria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cf302145224922189b04e23e0d2d1ae6830fd3d155903c5e07718888639c5c812ef482f1617d04767ad98e48bf8cf2174f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 26 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.924759459345 30.843256932736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang