Successfully reported

Witgatboom Verblyf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Delaine J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustig, veilig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Saligheid vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Kos vir die siel in 'n lieflike omgewing en gerieflike verblyf. Netjiese, goed toegeruste huis in 'n lieflike omgewing. Gasvrou baie behulpsaam en doen moeite om besoek lekker te maak. Volop voeltjies en troppe wildsbokke naby die huis. Kan hierdie kos vir die siel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie privaat, goed geruste plek, goed vir blaaskans weg van die stad. Goed geruste plek met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlik! Ons het vreeslik lekker by die Wiid's gebly! Die akkommodasie is netjies en skoon, wens ons het meer tyd daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri H
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was befok. Dit was my laaste oornagplek vir my vakansie voordat ek teruggekeer het Gauteng toe. Dit was die hoogtepunt van die vakansie, definitief sal ek weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Salig rustig tussen die skape en die wilde diere. Vir seker! Kan nie 3-punt proppe gebruik, bv. om hare te blaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Natural, peaceful, detoxing. It's quite a driving distance, but it's all worth it. I will definitely stay there again, and for longer. I love this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beste waarde vir geld! Fantastiese plek! Die foto's kom nie naby hoe mooi dit in werklikheid is nie. Daar is 'n watergat en soutlek net 'n paar meter van die huis af. Silwer skoon en gemaklik. Die natuur is ongelooflik mooi en ongerep. Ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya-mari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beautiful! Amazing views, beautiful accommodation. Wonderful for kids with all the wildlife and farm animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Fransville, 40 km from Hopetown, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b87e606d05d31c4f5674fc2653469304e6f8cde448d43063c3c1b4b6cc54971c7b2b2104dc3361c2ac448c028c83c9f9d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Farm Fransville 40 km from Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.918305555556 24.083444444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang