Successfully reported

Withuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dawid E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi en veilige plek so op die plaas. Wat 'n wonderlike plek, netjies, rustig en veilig. Die wintersaande voel soos 'n sommersaand binne die huis. Ek sal altyd teruggaan daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roaan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustige plaasomgewing naby 'n klein rivier. Regte plaashuisie gevoel met klein vensters en dik mure. Als was netjies en skoon. Groot binnebraai in die kombuis vir die koue aande, sowel as 'n braai op die stoep met fantastiese uitsig. Kamers is groot met gemaklike beddens en verwarmers. Binne stort en bad. Daar is baie hout beskikbaar om te koop en jy kan die rivier se kabbel duidelik hoor wat so 100 m weg is. Private ligging tussen die peerbome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Radia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend, warm binne in die huis met die verwarmers en warm kombers. 10/10. Ons wegbreek na die Withuis was asemrowend, dit was amazing en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, veilig, netjies. Heerlik gebly! Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Value for money and great location. Really good location and great views. We will definitely be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Peaceful, great location and views. Beautiful setting, lovely walks and off-road drives. Peaceful and within easy reach of Barrydale. The cottage was cool inside despite the hot weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Peaceful. Such a wonderful and peaceful stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 133

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA359f3821f74a1ad0f56438d03a86f14fddbd4048859e2bd334a10104c74663321c91a70e182b09fce2a62ecb33f0de734545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Doornrivier Farm Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893446 20.767143
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang