Successfully reported
+55

Witkrans Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Witkrans Gasteplaas is 10 km vanaf Middelburg Oos-Kaap op die Nxuba (Cradock) Pad (N10) geleë.

Dit het 'n volledig toegeruste kothuis met 3 kamers en en suite-badkamers. Selfsorg is ook beskikbaar op versoek. Elke kamer het sy eie kombuisie. Braaiplek en braaipak beskikbaar.

As jy moeg is vir reis en 'n blaaskans nodig het, kom ontspan. As jy moeg is om rond te hardloop en net wil ontspan of rondloop is dit die plek vir jou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Japie B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike Karoo verblyf. Wonderlike verblyf. Baie dankie vir die gasvryheid, ons sal beslis weer kom oorbly! Die braaipakke was ook fantasties.
Apr 2025
Rene S
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Baie lekker gebly. Dit is baie rustig en ons kon lekker ontspan. Baie vriendelik ontvang. Ons het braaipakke bestel en dit was uit die boonste...
Sien meer
Des 2024
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Alles perfek. Dit was net oorslaap, maar heerlik gewees. Lekkerste braaipakke en ontbyt gehad. Baie dankie, Milda, vir julle moeite en gasvryheid.
Sep 2024
Johannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Baie dankie.
Jun 2024
Erika S
Saam met vriende
5.0
Sielsalige stilte en vrede. Baie rustige verblyf! Dit was heerlik! Ruim, gerieflik, netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die steenbokki...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Milda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Witkrans Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMTg5ZTMzLTY3NDUtNDY5YS1iN2ZmLTRmZDVlMGIxMGY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Morgenzon Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.592190744841 25.060021343252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang