Successfully reported

Witmos Oxwagon Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustic oxwagon feel was there. It was exactly what is advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Een aand kuier oppad terug vanaf die vakansie. Ons het heerlik gekuier. Die dam is heerlik vir afkoel. Die sterrehemel in die aand is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will visit again. Was die beste ondervinding. Rustig, pragtig en goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicho V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Wonderlik! Oxwagon was wonderlik! Die hele kamp was skoon en netjies! Die gasheer was fantasties. Ons het geen klagtes nie. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal die baie unieke plek ten sterkste aanbeveel, 'n moet besoek. Uitstekende verblyf, laat mens verlang na die verlede, vriendelike ontvangs deur plaasbestuurders. Het 'n ekstra nag gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A beautiful and memorable stay. We will be back! What a wonderful gem hidden away in the Karoo mountains. Beautifully curated accommodation and attention to detail. The host met us with a freshly baked bread and went out of her way to provide us with local lamb for the braai (we had forgotten to bring along). We will definitely be back for a longer visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlike en unieke kuier! Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie! Dis 'n lieflike plek en omgewing, die mense is gasvry en vriendelik en dis 'n unieke ervaring, eie aan ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witmos Oxwagoncamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb4b4b3b3c81aced8af2ca9566540a362427d33b761b49c340030fa0fadae420b48efb6c1749f100e017a4b82cbd9f2cf25e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Witmos Oxwagoncamp Witmoskloof 5825 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.5422454 25.6710934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang