Witrivier Bed and Breakfast
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en die badkamer is geskei van die kamer met 'n glaspaneel. Die Kingkamer het 'n TV en 'n koffiestasie asook 'n tafeltjie en 2 gemakstoele. Daar is 'n heerlike gemeenskaplike balkon met 'n pragtige uitsig oor die vlei. Die ruim eetkamer is toegerus met 'n yskas en toasters en mikrogolfoond vir u gerief. Die luukse sitkamer is ook daar vir u om in te ontspan. Daar is 'n heerlike braai area langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 2 gemakstoele in die kamer en 'n etenstafel met 2 stoele. Die eenheid het sy eie stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Penthouse is 'n lieflike, 100 m²-eenheid met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n balkon by die groot lietsjieboom, en 'n kombuisie met 'n groot yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n aparte leefarea met 'n etenstafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskamer het 2 dubbelbeddens wat deur 'n afskorting geskei word. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en wasbak toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel in die tuin beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Openview, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Openview en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n balkon met 'n sitarea en 'n uitsig oor die swembad. Die gemeenskaplike eetarea het 'n yskas en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Openview en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Openview, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Geen partytjies met harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Magaliesberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang