Wits End Almost Heaven
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 130 Lyme Road North, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R9 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Wits End Almost Heaven is 'n pragtige vakansiehuis in St. Francisbaai, 'n bekoorlike kusdorpie 100 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Dié skilderagtige dorpie het mensgemaakte kanale en waterweë, asook lieflike strande waar gaste 'n verskeidenheid watersporte kan beoefen.
Die smaakvol versierde huis het slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is, 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Boonop is die solderkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer, en die ander slaapkamers deel 2 badkamers. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Boonop het die solder gemaklike rusbanke en 'n TV.
Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan doendinge soos branderplankry, rivierbootvaart, swem, visvang, sonbaai, voëlkyk en gholf geniet binne maklike bereik van die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
2 x Kinderbank vir 2
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 130 Lyme Road North, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 130 Lyme Road North, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang