Successfully reported
+8

Witsand Holiday Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, 310 Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witsand Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Witsand, ideaal vir 'n paartjie.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste kan buite eet, terwyl hulle uitsigte oor die Breederivier geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Joseph Barry Drive, 310 Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, 310 Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86bfee20ff6e50054c216b8578de981135e5038910be19a362eaff3c5bb6a78aeb83a6116807e22166a8c5b7ebd078a09c36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Joseph Barry Drive 310 Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.396259719423 20.827464249046
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang