Witsand Villa 1087 B
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1087 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
-
Vanaf
R990R891 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Witsand Villa 1087 B bied selfsorgverblyf in die Breedezicht-landgoed in Witsand, reg langs die Breederivier wat deur majestueuse berge en asemrowende natuurskoon omring word.
Dié knus villa bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra groot koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele in die sitarea, asook 'n gemaklike rusbank en 'n vrystaande kaggel. Daar is 'n platskerm-slim-TV met Netflix en Amazon Prime Video. Gaste kan by DStv Now aanmeld met hul eie profiel en besonderhede. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Witsand is bekend vir sy rustige en pragtige natuurlike omgewing. Die area bied ook doendinge soos visvang, kanovaart, seilplankry en seil.
Slegs 'n maksimum van 2x klein honde wat goed gedra sal toegelaat word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chelsey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1087 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Witsand Villa 1087 B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1087 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang