Successfully reported

Witsieshoek Mountain Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Marion W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Friendly and accommodating. A warm welcome, a fire in the restaurant and friendly, accommodating staff. The breakfast was outstanding and plentiful, and the evening meals were excellent value for money. My room was basic, but I had everything I needed, and I had a stunning view of Sentinel Peak. Would highly recommend a stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Die personeel was baie vriendelik en baie behulpsaam. Niks was vir hulle te veel. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik. Die ontbyt was heerlik en definitief 'n groot verskeidenheid wat elkeen se smake en voorkeure sal pas. Die beste plek om te oornag as jy die Sentinel wil stap. Ek sal net meer addisionele inligting rakende die pad na die Sentinel (slegs 4x4), die beskikbaarheid van 'n shuttle service, die stapfooie en die korrekte parkfooie lys sodat die gaste 'n meer ingeligte besluit kan neem. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great. Great service and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saartjie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Uitsonderlike omgewing, verblyf en personeel. Ons het heerlik snoesig geslaap midde mis en reën. Die restaurant was gesellig, die kos voortreflik en die diens aangenaam vriendelik. Ons was positief verras met die ingeslote buffet ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Stunning. The view is stunning, the road to the car park is very tough. But beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Fantastiese ligging. Ek sal verkies om 'n plek met 'n uitsig te hê. Baie lekker. Die restaurant was nie in staat om die aand ete uit te kry in aanvaardbare tyd nie. Ons het meer as 'n uur vir ons kos gewag. Ook die food packs was die een dag sonder eiers en die volgende dag (om op te maak vir die eiers) geen water.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Waarde vir geld. Lekker gebly. Skoon en netjies en kos was goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eduan D
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2025

Te duur vir backpackers. Jammer, maar die backpackers is te hoog geprys.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jeandre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Lekker kos en baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker basis kamo vir die Tugela Stap roete. Ontbyt was ingesluit wat nie geadverteer was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWFjZDQ4LTFiZWItNDg2Mi05NjgwLTVkNWQzYTE2ZDg2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 R 57, Witsieshoek Phuthaditjhaba 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.685815527819 28.900072120377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang