Successfully reported

Witteklip Farm House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Was fantasties asemrowend. Baie lekker vakansie gehou, lekker oggend stappies, vars lug, privaatheid en veiligheid is 100%. Lekker naby die see, my naweek was asemrowend. Wens ek kan binnekort weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

I recommend the house highly. It was perfect, great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamzyn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing. It is so peaceful and warm. The hike up the mountain was beautiful. The warmth of the house was fantastic and to be able to cater for a group of 16 was amazing. The house has everything you need. Bring yourself and your loved ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Maklik, lekker, en asemrowend. Hierdie huisie op die blomme plaas is net 'n klein gem. Jy het 'n view oor die hele baai. Die mooiste sunrise en sunset. En alles wat jy kan dink en nodig hê, is in die huis. Kan nie wag tot ek weer by Witteklip bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Would definitely go there again. I had the most amazing experience. Everything was great. The place was absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en gemaklik, "a home away from home". Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die mooi uitsig, stilte en huislike atmosfeer maak dit ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Privaat, rustig, en baie mooi. Ons het as 'n groot mense op die plaas gebly vir 'n naweek. Die huis was baie netjies en goed ingerig. Die ligging van die huis is perfek met 'n mooi uitsig oor die see en lanks 'n gholfbaan, met staproetes regoor die plaas. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinel W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlike geriewe, waarde vir geld, pragtige uitsig en ligging, stil en rustig! Heerlik gebly vir 'n 2de keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Beautiful location and facilities. Very good communication from owner before arrival and during our stay. The very patient housekeeper explained all rules and regulations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Dit was die beste. Witteklip Farm House is onder die beste gastehuise en ek sal graag familie en vriende aanraai om die gastehuis te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 7 900
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 900
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 7 900
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
    18 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Off Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f20744a5a299a0a890fae6aafcfa1e4596d193e8effd3c79866d5d1645c5a23622002a8ba44edc9203bfadcde38df8c68ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag, vir 18 mense 31 5 1 5 Off Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 17:00 -34.32429457006 19.046193495695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang