Successfully reported

Wokini Guest House & Game Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die oom was baie nice. Voel sommer gemaklik. Wens ons het langer gebly. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin
Wokini Guest House & Game Farm
Marius, baie dankie vir jou mooi review oor Wokini. Was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer. Groete Edwin

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderlike wegbreek. Sal ons vir seker weer sien. Die natuurskoon, rustige atmosfeer en gasvrye ontvangs was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Dit was baie rustig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons het die rustigheid baie geniet. Alles was netjies en skoon gewees. Dit was besonders lekker gewees. En die plek is baie goed ingerig. Ons het niks kortgekom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend en vriendelik! Dit is 'n pragtige, rustige plek wat ideaal is vir oorslaap, al het jy klein kinders. Veilig en goed toegerus. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Top klas en alle verwagtinge oortref. Netjies, skoon en kon nie vir meer vra, van beskuit tot 'n glas sherry, die moeite en die ekstra myl wat die eienaars gaan om verblyf uitstekend te maak, klein goedjies soos 'n sewing kit, vanity kit, weggooi slippers, boksie met pynpille, Eno, Rennies en die lys gaan net aan. Dankie vir 'n week se fantastiese verblyf. Kan julle met 'n rustige hart aanbeveel en hopelik kry ek weer die geleentheid om by julle oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

He Bothma B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Hoogs aanbeveel - Baie aangenaam! Oorgebly vir Innibosfees. Baie vriendelik ontvang. Naby hoofpad, maar ver genoeg om glad nie die verkeer te hoor nie. Baie aandag is aan detail gegee wat verblyf uitsonderlik aangenaam gemaak het. Gasbraaier en ander toebehore was baie nuttig na 'n dag by die fees. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyed H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent. Very beautiful place to go with friends. They have a nice pool and braai area, and TV. I recommend this place; we enjoyed our stay. The place has been renovated; the pictures you see here are different.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful relaxing. Wonderful relaxing with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Edwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 164, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDdjM2RkLTc3NWYtNDJhNi05MDU5LTc2OWViMmJhYmZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Portion 164 Alkmaar 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.448019343039 30.847651362419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang