Wolfkop Noordhoek Villa
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Wolfkop Noordhoek Villa is 'n ware versteekte juweel, net 10 km vanaf Citrusdal geleë. Hierdie privaat kampplek, geleë langs die skilderagtige Olifantsrivier, bied 'n rustige wegbreek in die natuur.
Die kampterrein beskik oor 8 ruim tente wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Elke tent sluit 'n leef- en eetarea in, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.
Vir die ultieme ontspanning kan gaste in die KolKol-houtvuur-bubbelbad week en hulself ten volle verdiep in die skoonheid van die omgewing. Dit is glamping op sy beste.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 55
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Wolfkop Noordhoek Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang