Successfully reported

Wolvekraal Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jan C
1 nag
5.0
Des 2024

Rustige Karoo-kampering. Hierdie kampeerplek is ’n weggesteekte juweel, afgesonder in die pragtige Karoo-landskap. Die rustige en stil omgewing maak dit die perfekte wegbreek vir liefhebbers van die natuur en afgeleë kampering. Die fasiliteite was skoon, met warm storte en uitstekende ablusies, wat die gerief van ’n kampeerplek bied terwyl dit steeds na wilde kampering voel. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam, wat die algehele ervaring verbeter het. As jy van afgeleë kampering hou, beveel ek hierdie plek sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clerize B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Rustig. Ons staanplek was reeds beset toe ons daar opdaag, maar die gashere het 'n plan gemaak om ons op 'n ander plek te laat kamp vir die aand. Ons het steeds lekker gekamp en sal weer terug wil gaan om eendag op die regte staanplek te staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Berlinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 292

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wolvekraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA138c352c2a75eec0fc0fc5db5a9b57615ffdf16d504154fc5ab7fe643cacdef7baf88212dc85b4065952f0770a9afd283239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R407 Wolvekraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.158939017334 21.998537958942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang