Successfully reported

Wolvekraal Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 290 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Daleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The time days that we spent at Wolwekraal have set the standard for all our travel. Our stay was an exceptional experience. We will forever treasure our stay at Wolwekraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Host was very friendly and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Heerlike en stil plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Natuur is pragtig en perfekte plek om te rus! Plek is pragtig en baie netjies, sal enige tyd weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige Karooplaas met vyfster verblyf! Wat n wonderlike twee dae se verblyf so in die hartjie van die Karoo, met net die skape se geblêr in die agtergrond!. Ons het heerlik gerus, en Soetdoring was perfek vir ons behoeftes! Daar is n klein yskassie, gasstofie en n kaggel vir die koue aande! Die linne was kraakvars en skoon, en kon ons lekker slaap. Die braaibroodjies wat ons bestel het, was op die huis!. Baie dankie, ons sal weer daar slaap as die geleentheid opduik!. Groete. Annie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stevan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absoluut puik! Rus vir die siel! Braai vleis en rus! Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stil en rustige oornag met lekker binne kaggel om die koue te verdryf. Baie lekker. Plaas atmosfeer heerlik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties, rustig, ontspannend, veilig, perfek. Baie lekker gebly, stil, rustig, veilig, baie mooi kothuis. Perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Magical and starry. It was a magical experience. The stars in the night sky were beyond words.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideaal vir 'n wegbreek van die stad. Goed ingerig, skoon en netjies, asook baie rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Berlinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 292

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wolvekraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OTNiNjhkLWU2MjEtNDk1Yi1hMjg2LTYxMjVkOWE1MGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 290 5 1 5 R407 Wolvekraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.158903335991 21.998590528966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang