Successfully reported

Wolwekrans Eco Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Etienne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hoogs aanbeveel. Fantastiese uitsig, baie ontspanne en rustig. Chalet skoon en netjies met alles wat nodig is beskikbaar. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Hier kan jy net kom rus en wees. Dis ons tweede keer by Wolwekrans en dit sal definitief nie ons laaste wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Breathtaking views. An awesome long weekend in a breathtaking location. The road to the chalets was a bit rocky and bumpy but definitely worth it. The hot tub was a bit of a pain to keep lit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties lekker. Baie lekker en veilig, maar die berg op is bietjie gevaarlik vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik rustig en baie privaat! Heerlik gebly. Als wat mens nodig het om rustig te raak. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die uitsig, staproetes en die natuur is sprokiesmooi, waar die siel kan rus! Net wat die siel nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ons wittebrood het hier begin en dit was wonderlik. Die verblyf was heerlik! Die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig weg van die alledaagse gejaag en geraas. Dit is so 'n mooi plek en mens vind regtig rus in die beeldskone natuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Die beste medisyne, weg van die daaglikse geharwar, om te ontspan. Dit was 'n ongelooflike heerlike rustige naweek. Die chalets is skoon en netjies, met 'n ruim balkon vir kuier of net deel wees van die natuur, 'n asemrowende uitsig op die omringende berge, die groenste groen bome en veld, veldblomme oraloor. Die sonsopkoms tussen die miswolke deur maak dit die moeite werd om vroeg op te staan. Die paadjie na die chalets toe is wel nou en baie klipperig (’n 4x4-voertuig word sterk aanbeveel), maar die heeltyd is daar die ongelooflikste mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nedine
Wolwekrans Eco Lodge
Thank you for the super review, Madie. We are always pleased when guests enjoy this stunning piece of creation.

Ben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Stil lekker rusplek vêr van die geraas en gewoel. Baie groot, skoon en netjiese huis met besondere uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nedine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 and 7 Farm, Sterkspruit, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b036e089a2224a182688d0377fbba3833ec9636883fa1a687683c608ca4023a48386381b7d0740efe66efc682604ede4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Portion 6 and 7 Farm Sterkspruit 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413479185985 30.557208339123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang