Wondersig Seafront Apartments
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wondersig Seafront Apartments, geleë op die strandfront in Lambertsbaai, bied selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Hier kan gaste walvis- of dolfynkyk vanaf die gemak van hul balkonne geniet, terwyl die strand 'n maklike stap vanaf die gebou is.
Verblyf word aangebied in 'n keuse tussen 1-slaapkamer woonstelle wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die leefareas 2 enkelbeddens het. Die woonstelle het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe.
Al die woonstelle beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefareas maak oop na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die see. Gaste word voorsien van beddegoed, handdoeke, tee, suiker, koffie en melk vir hul gerief.
Besoekers aan Lambertsbaai kan seil, branderplankry, visvang en windsurf in die omgewing geniet. Daarbenewens spog die dorp met 'n aantal restaurante en winkels vir gaste om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Wondersig Seafront Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang