Successfully reported
+50

Wondersig Seafront Apartments

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wondersig Seafront Apartments, geleë op die strandfront in Lambertsbaai, bied selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Hier kan gaste walvis- of dolfynkyk vanaf die gemak van hul balkonne geniet, terwyl die strand 'n maklike stap vanaf die gebou is.

Verblyf word aangebied in 'n keuse tussen 1-slaapkamer woonstelle wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die leefareas 2 enkelbeddens het. Die woonstelle het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe.

Al die woonstelle beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefareas maak oop na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die see. Gaste word voorsien van beddegoed, handdoeke, tee, suiker, koffie en melk vir hul gerief.

Besoekers aan Lambertsbaai kan seil, branderplankry, visvang en windsurf in die omgewing geniet. Daarbenewens spog die dorp met 'n aantal restaurante en winkels vir gaste om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
May R
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik gekuier. Het heerlik gebly, baie dankie. TV pakket kan wel verbeter.
Okt 2025
Bertram C
Gesin met klein kinders
5.0
Was nice. Het baie lekker gebly. Wondersig moet asb. net werk op paar klein goedjies soos bv, shower en bad kraan, die buite deur se slot (het baie ge...
Sien meer
Sep 2025
Shaun L
Saam met vriende
5.0
Was great. Great and friendly service, communication was on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Alet K
5.0
Die seeuitsig, die naby strand, die stilte was balsem vir my siel. Dit was net ’n daar-en-terug-vakansie om weg te breek van werk en my ma te bederf m...
Sien meer
Mrt 2025
Izelna K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Fantastiese plekkie!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wondersig Seafront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18567e898d2dd9fb931d2c96b5a4ed6688c4e0eb5f9c21c68515db0fa400350875032085104bd89c1e15fae04e4141230656?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 16 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107649637232 18.303977413492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang