Successfully reported

Woodcutters Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Debby T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Wonderful stay. Wonderful stay, thank you - just needed a few repairs done, such as the tap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker, sal weer teruggaan. Ek het baie lekker gebly, netjiese, skoon slaapplek, kan 'n koffietjie maak en daar is 'n mikrogolf, yskas en ketel, eetgerei vir 2. Alles was netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik. Warm water vir stort en handdoeke. Naby aan dorpie. Perfekte wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absoluut lekker gewees om daar te oornag. 'n Juweel in die berge. Dit was onverwags om so 'n wonderlik mooi uitleg te kry. Soos 'n stukkie Duitsland wat oorgeplant is in Haenertsberg. Ons gashere het die verblyf baie aangenaam gemaak en ons sal beslis weer daar oorbly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Plaasgevoel, ruim kamer en ideaal om omgewing te verken. Stil en gerieflike verblyf met gebruik van kombuis, 'n gawe toelae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant stay in lovely room. Beautiful room. Quality linen. Peaceful. Good position to explore the area and close enough to have your meals in Haenertsburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

A peaceful overnighter in the mountains close to various restaurants. Excellent in short. We were attending a sports event at the University of Limpopo. We needed space for two in separate beds and wanted to be as relaxed as possible before going to the big event. This venue delivered on all fronts. The surrounds are beautiful and green. It is far enough from the main road that it is quiet and tranquil. The bed and bedding were excellent. They offered WiFi which was strong enough to stream Netflix at night. Our reception was super friendly and very accommodating. We are so happy that we booked there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike rustige omgewing en die kamer is skoon en gerieflik. Perfekte basis waarvandaan ons die Magoebaskloof omgewing kon verken. Die berg is darem pragtig in die lente. Kort afstand van Haenertsburg, so etes kon vandaar gekry word. Die kamer het wel toegang tot die woonhuis se kombuis, so ons kon in die oggend ons espresso koffie gaan maak. Die kamer is baie netjies en skoon, met 'n gemaklike badkamer. Die tuine was in die blom, so dit was pragtig. Die prys is bietjie hoog vir die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carli D
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Relaxing escape from the city. The Valley View Room is a relaxing escape from the city. Close to Haenertsburg as well as the rest of Magoebaskloof makes this an ideal breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYjkzYjZkLWQxMjItNDI5Ny05ZWIyLTU5ODFkYzRlYzE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 35 5 1 5 Farm 1099 Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.936325 29.932879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang