Successfully reported

Wooden Cottage 4 @ Uitspanoord

Selfsorg

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0
Armand R
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Des 2024

Uiters teleurstellend. Baie sleg gebly. Yskas nie in volle werkende toestand nie. Aircon foutief. Stort swart gemuf. Die opsigter het egter uit haar pad gegaan om te help. Sy het gratis hout en ys voorsien en kort-kort kom inloer om te hoor waar sy kan help. Baie goeie diens by haar gekry.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Johanna
Wooden Cottage 4 @ Uitspanoord
Goeie dag, Die yskas is/was nie foutief nie. Tot op datum werk dit 100% Dit was nie verkoel voor jul aankoms nie, Ons het wel gesien dat julle baie koeldranke in die warm yskas gepak het en vermoed kort kort oopgemaak het om te sien of dit koud maak. Ons wou 'n ander yskas insit wat jul van die hand gewys het maar jul was tevrede met 'n yskan met baie ys. Die aircon het foutief geraak weens 'n kortsluiting in 'n buite draad na baie reen. Dit is herstel, dit het na ongeveer 'n halfuur weer gewerk. Vir die muf op die silicone wat die stortbak teen die muur seel neem ek verantwoordelikheid. My bediendes is daaroor aangespreek. ONs het 'n 24uur handyman aan diens om enige moontlike herstelwerk dadelik te doen om die gas se gerief te verseker. Ons dank u vir u ondersteuning, aanvaar asb ons verskoning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9061c2c5764f1cd60be0a69ad7932a9eb2097a3045d30dfa7ec90385026b00aedee5b7f9c739bbf3e98bd87173b1cf8c62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Barry Street Barkley West 8375 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.539179566749 24.525999104893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang