Woodhill Silo On 14th
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1206 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geniet 'n unieke ervaring en bly in een van die oorspronklike Woodhill-suiwelplaassilo's uit die 1930's. Geleë in die gesogte Woodhill Gholflandgoed in Pretoria, bied Woodhill On 14th stylvolle akkommodasie wat geskik is vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Slegs 700 m van Pta East Hospitaal, en naby 2 winkelsentrums, Parkview en Woodlands Boulevard.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte bed, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffiemasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan hul gunsteling Netflix- en DStv-programme op die muurgemonteerde TV geniet terwyl hulle toegang het tot gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Die eenheid is op die 14de putjie geleë en is ideaal vir gholfspelers.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die Woodhill Clubhouse Restaurant en Bistro binne loopafstand van die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heike Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 1206 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Woodhill Silo On 14th het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1206 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang