Successfully reported
+38

Woodhill Silo On 14th

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1206 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geniet 'n unieke ervaring en bly in een van die oorspronklike Woodhill-suiwelplaassilo's uit die 1930's. Geleë in die gesogte Woodhill Gholflandgoed in Pretoria, bied Woodhill On 14th stylvolle akkommodasie wat geskik is vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Slegs 700 m van Pta East Hospitaal, en naby 2 winkelsentrums, Parkview en Woodlands Boulevard.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte bed, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffiemasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan hul gunsteling Netflix- en DStv-programme op die muurgemonteerde TV geniet terwyl hulle toegang het tot gratis WiFi.

Gaste kry veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Die eenheid is op die 14de putjie geleë en is ideaal vir gholfspelers.

Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die Woodhill Clubhouse Restaurant en Bistro binne loopafstand van die eenheid.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elanie V
Besigheidsreis
5.0
Ek het twee aande daar oorgeslaap en ek sal wil langer bly volgende keer. Ek het baie lekker gebly en sal 100% weer by Woodhill on 14th bly.
Aug 2025
Andrich V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig en die beste "hosts". Sal altyd daar gaan bly. Dit was ongelooflik lekker! Ons kon veilig gaan draf en die verblyf was skoon en het alle...
Sien meer
Aug 2025
Johann M
Besigheidsreis
5.0
Dit was rustig en stil, het 'n lekker bed gehad. Ek het baie lekker gebly, alles was mooi en netjies.
Jun 2025
Tabitha V
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional! Cute, comfy silo with everything we needed, down to the smallest detail. Exceptional hosts who made us feel so welcome. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Riaan S
5.0
Uit die boonste rakke! Wow. Beveel definitief aan!
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 1206 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Woodhill Silo On 14th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1206 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672d8df816887ea8a4bed74360bdb974074a8e900061f1b18915b680a97062a05c6fb50a11a18382396b1aaa98974e69307c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 1206 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.81560441285 28.305778576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang