Successfully reported

Woodhill Oornag

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Tanya P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Stay was value for money and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies en veilig. Baie gerieflik na 'n lekker golfdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rustig en genotvol. Ja. Die bed het lekker geslaap en dit is 'n rustige omgewing en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie skoon en veilig. Baie veilige area. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar gaan oornag. Dis netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suné
Woodhill Oornag
Hi Brenda, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly jy het lekker gebly en sal jou enige tyd terug verwelkom.

Gerhard O
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie gerieflike blyplek in 'n pragtige omgewing. Ek het net 'n bakkie gemis om ontbytpap uit te eet. (Miskien het ek nie oral gesoek nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suné
Woodhill Oornag
Hi Gerhard, dankie vir die terugvoer. Dis 'n goeie idee, ek kan beslis bakkies voorsien.

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

Werklik teleurstellend gegewe die goeie indruk wat die foto's skep. Baie hoflike eienares, mooiste straat in 'n spog-landgoed en pragtige foto's. Moeilik versoenbaar met yskoue stortwater, stukkende TV en uiters onhigiëniese toilet en stort. Het vir 7 dae bespreek, maar na 'n enkele onaangename nag vertrek.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Suné
Woodhill Oornag
Beste Jan, dankie vir die terugvoer. Ons is weereens vreeslik jammer dat julle nie gelukkig was met die verblyf nie, en soos ek verstaan het, is die grootste probleem die 10 trappies waarmee julle nie gemaklik is nie. In verband met die koue stortwater - jammer daarvoor, ek is seker meeste mense sukkel nou en dan met 'n koue stort en stel dan die geyser in, en dan is alles weer reg. Ons het onmiddellik die geyser van die timer afgehaal en ons het nog geen verdere klagtes gehad nie, so jammer dat julle hom op 'n slegte dag gevang het. Die TV was wel nie stukkend nie, maar die afstandbeheer het opgegee, so ek vra om verskoning daarvoor. Ek het intussen die afstandbeheer vervang en dit lyk of hy nou 100% werk. Ons het die toiletsitplek vervang en die stort oordentelik skoon gemaak, dit is nou weer skitterend. Soos ons bespreek het, was ons bereid om hierdie goedjies onmiddellik te doen, voor julle vertrek, maar julle het daarteen besluit. Vreeslik jammer dat ons julle nie kon akkommodeer nie. Ons hoop die stappe wat ons gevolg het sal toekomstige gaste verwelkom.

Chrisna B
1 nag
5.0
Nov 2024

Perfek vir besigheids oornag. Alle was in orde, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suné
Woodhill Oornag
Hi Chrisna, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer te sien. Groete, Suné

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Konkola Street, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0076, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ddb6ca9cbfb8179e104405f02c0cdf4d9c9785a9231ac550c7a22bd83243f08ed838c162b6e8b1a97fecfe00d00ccd931d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 1 Konkola Street Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816672268746 28.318048692031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang