Successfully reported

Woodii Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Gregory H
1 nag Besigheidsreis
1.6
Jun 2024

Onaangenaam. - Geen krag gehad in die oggend. Stort was warm vir 2 minute in die aand toe koud en ook koud gewees in die oggend. Verwarmer was koud in die een kamer en het nie gewerk nie. Kamerligte werk nie. TV het nie gewerk nie. Ek moes inteken en uitteken op die rekening, maar kon ook nie Wi-Fi op die TV kry nie. Verskeie blindings maak nie mooi toe nie, geen in die een kamer nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Kevin J
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Sien gradering Sien gradering

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 596
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 596
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 596
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Michael Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd48ae0204f5906a12bcec47a53819bf4586a6d7465327da1fe86b22ddd74c430e7160311a87f2f99f39ad9ccd37deb9335c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 596 per nag (plek vir 6) 2 5 1 3 12 Michael Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.094882 30.779288
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang