Successfully reported

Woodlands Bush Lodge HWE

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Xiluva M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

It was fabulous. It was nice. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker X7! Heerlik! Lieflike set-up met absoluut alles wat nodig is. Mooi kamers, goeie meubels, netjies en besonders skoon. Aandag aan detail was spesiaal. Baie veilig met onderdak parkering. Beveel beslis aan - baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent. Excellent, great ambiance, gracious hosts; venue just as a bush lodge should be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect location with adorable bush babies at night. Woodlands Bush Lodge is a beautiful facility located within a private game reserve close to everything you could need in Hoedspruit. The house is located along one of the greenways, so we had lots of animal activity around. You can walk or drive through the reserve. There aren't supposed to be predators, but there was a leopard close by while we were there, which was exciting - but you are never at risk. The keystone moment, though, was the bushbabies at night. We had 3-5 come in right after sunset while we were on the braai. Apparently these are regular guests, so expect to see them if you go. Great experience, we will be back! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Goeie gesinsvakansie-eenheid. Die opset werk baie goed vir gesinne. Met die afsonderlike leefarea pla dit niemand wanneer mens vroegoggend of laat aand koffie wil maak nie. Die diertjies wat in die oggende kom kuier en terwyl mens in die aand braai, maak dit baie gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Wendy D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantasties! Ons sien julle vinnig weer. 'n Huis weg van jou huis. Carlo en Daan, dankie vir 'n onvergeetlike kuier by julle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Omgewing is pragtig en akkommodasie eerste klas. Ligging en veiligheid goed. Wild kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Wonderful location and accommodation. We came up from Cape Town to visit our daughter who works in Nelspruit. We really enjoyed everything about our stay at Woodlands. Quiet, beautiful location and accommodation with convenient access to shops and other facilities. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Pragtige uitsig, tenvolle toegerus, lekker atmosfeer, veilig en 'n hele paar dierevriende. Ons het dit so geniet dat ons beslis weer hier sal boek. Alles was pragtig, netjies en die plekkie is ten volle toegerus met als wat jy nodig het of sal nodig kry. Ons het ook al die diere geniet wat rondom die huis kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAAN
Woodlands Bush Lodge HWE
Baie dankie. Vertrou ons sal julle weer kan ontvang. Daan.

Miempie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Ons het heerlik gekuier. Pragtige plek, baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAAN
Woodlands Bush Lodge HWE
Baie dankie ons waardeer die terugvoer dit maak die hele operasie die moeite werd. Vertrou ons sien julle weer. Alles van die beste, Daan en Carlo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

DAAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 5 120
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 120
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 120
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 299 Wag 'n Bietjie Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3994f86ad6c6f7351e82cb5ca27bc1e720ca15feaa36d1e68daf647b8cbf3095c8fbb5e63d3d842b16073471785e39a72a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 120 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 299 Wag 'n Bietjie Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345043937754 30.982072949409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang