Successfully reported

Woodlands Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wow en baie ontspannend. Ons het die blyplek baie geniet, dit is baie netjies, goed geleë, die hoenders and hond "Reacher" is amazing. Baie bly om te sien daar is 'n braai plek, gasvrou en man baie vriendelik, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onvergeetlik. Dit was salf vir die siel. Pragtige plekkie met die mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beeldskoon, rustig, salig. Heerlik gewees! Wens ons kon meer tyd daar spandeer, sal graag op 'n volgende keer langer daar wil bly en ook die entjie wil gaan stap wat aangedui is beskikbaar is. Pragtige uitsig oor die bome, met voëls wat fluit (Loerie het ook kom inloer) en die hoenders wat skrop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie mooi en rustig. Die eenheid is baie oulik. Die moeite is in die detail. Woodlands het beslis aan alles gedink. Die plekkie is baie modern en gesellig met uitstekende binnehuisontwerp. Verbasend hoe baie mens in een eenheid kan inpas - ons het niks kortgekom nie. Natuurlik ook baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
1 nag
5.0
Mei 2025

Stil & rustig. Baie netjiese verblyf, ideaal vir een persoon of vir 'n couple. Geleë in 'n baie mooi omgewing en dit is rustig en stil. Net wat 'n mens soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ons het so heerlik, stil, gemaklik en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liske V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Dit was rustig en goed vir die siel. Dit was so wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pleasant, neat, good service. Great place to stay over for a night. Neat cottage and nice 40 min hiking trail in the indigenous forest next to the cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect stay. Perfect place to enjoy peace and the nature. Will recommend 100% and will visit again. Absolute value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi. Ons het heerlik gebly – die natuur is pragtig en die eenheid baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang