Successfully reported

Woodlands Self-Catering

The Nest
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Nest is 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer op die onderste verdieping met 'n stort. Die kombuis het 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n pasgemaakte dagbed en lei na die braai-area. The Nest het egter nie 'n TV of WiFi nie. Die trap na die solder is smal en steil.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 352
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke dubbelkamer het 'n oopplan-leefarea, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die woud en vallei. Geriewe sluit linne, handdoeke, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Kroegie
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 1 828
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesin-suite het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die woud en vallei. Geriewe sluit linne, handdoeke, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Kroegie
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang