Successfully reported
+32

Woodpecker

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Woodpecker is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n skilderagtige kusdorpie in die Tuinroete-streek. Die dorp spog met asemrowende strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met lieflike uitsigte en warm water.

Dié bekoorlike huis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het toegang tot sy eie badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die leefarea maak oop op die balkon wat lieflike uitsigte oor die tuine bied. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die area sluit Goose Valley Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in, terwyl doendinge kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud of bootritte insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Lizanne V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike verblyf. Beslis, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in Plett soek.
Okt 2025
Gail P
Saam met lewensmaat
5.0
Eersteklas! Ruim verblyf met 'n lieflike groot dek. Plaserig, maar sentraal geleë. Die geraas van die N2 kan pla as jy van doodse stilte hou. Sal gaaf...
Sien meer
Jun 2025
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Dit is pragtig ingerig. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.
Apr 2025
Arthur B
5.0
We enjoyed the stay at Woodperker. The stay was enjoyable. Clare was helpful and gave us ideas of places to visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jenny J
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, sal beslis weer gaan. Dit is 'n pragtige plek. Claire wat ons ontvang het, is wonderlik. Sy maak seker haar gaste het alles wat hulle beno...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodpecker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA097499e9cd2a73588b263dea439614b0efac6beac3ea6047cd7db36534e937644cb3151fc0e63dcb2ff2b6b09a00d4658c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024724996694 23.379337942928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang