Woodpecker's Inn Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Driedoring Avenue, Glen Marais X1, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Woodpecker's Inn Guesthouse is in Glen Marais, Kempton Park geleë en word omring deur Ekurhuleni se ontwikkelende Aerotropilis.
Die kamers wat aangebied word, sluit in 2-enkelbedkamers, dubbelkamers en dubbelkamers met bad en stort. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, TV, DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lugversorger.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en braai-area in.
Ons is 8 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, na die South Jet Park, Bonaero Park, en Benoni-Noord. In die Weste het ons Isando, Spartan en Long Meadow. Aan die Noordekant het ons EsselenPark, Witfontein en Olifantsfontein. Die Ooste het ons die nuutgestigte Plumbago en Riverfield Industrial Parks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 31 Driedoring Avenue, Glen Marais X1, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Woodpecker's Inn Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Driedoring Avenue, Glen Marais X1, Kempton Park, 1619, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang