Successfully reported
+37

Woody's Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Woody's Place Guest House is 'n gerieflike fasiliteit sentraal geleë in die dorpie Belfast in Mpumalanga, en bied goed toegeruste selfsorgverblyf vir tot 11 gaste.

Verblyf word gebied in 6 gastekamers, elk met hul eie ingange. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die beddens het elektriese komberse vir die koeler aande.

Elke kombuisie is toegerus met eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatstoof.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af agter 'n afstandgeaktiveerde elektriese hek vir gerief en veiligheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marguerite W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! En skoon en netjies. Vriendelike mense! Woody's Place is uitsonderlik netjies. Die kamers het baie spasie en dit was gaaf dat daar liggie...
Sien meer
Mrt 2025
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Great comfortable stay. Clean and very comfortable stay! Safe and secure parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Johan J
5.0
Baie gepas vir my doeleindes. Welgedaan. Baie aangenaam en netjies. Baie dankie.
Aug 2024
Albert C
5.0
Veilige oornag slaapplek wat baie skoon en netjies is. Baie skoon en netjies.
Jun 2024
Thato S
4.4
Lovely, affordable, clean and tranquil stay. Dee and staff were friendly and accommodating (pun intended). Lovely, affordable, clean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Woody's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19192a186685ab3292014f3c82e9eaa77ca4cc96bd8c6e0ff7e4e2dda92e96b8254891949cf4707631e0f6e23c0aa08b32f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 101 Kerk Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.697197498398 30.036053982803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang