Successfully reported

Woonstel @ Bleshoender

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed toegeruste netjiese ruim woning wat naby alles. Dit was 'n lekker bly. Bleshoender is 'n heerlike ruim woning. Toegerus met alles wat nodig is en nog meer met bederwe soos DSTV, WiFi en koffiemasjien en beskuit. Baie netjies en skoon. Meelewende gasheer en gasvrou. Mooi uitsig oor die meer. Naby alles. Wat meer kan jy vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Baie dankie. Dit was 'n absolute voorreg en plesier om julle te ontvang. Dankie dat jul woonstel so mooi netjies en skoon gelos vir ons! Julle is altyd weer welkom by ons. Groete en mooiloop.

Rudolph D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Vol DSTV; alle sport kanale. Ausie Ope Tennis lewendig gevolg! Dit is reeds die 3e keer dat ons by Woonstel @ Bleshoender tuisgaan (ons besoek familie is 'n aftreeoord) en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Ons broer en suster het ook al hier tuisgegaan, geen klagtes. Ons bly baie lekker by Chrisna en Joe. Die woonstel is sentraal geleë, dog stil, en het alles wat 'n nie-sosiale selfsorgreisiger benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jana T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie oulike plekkie, goed toegerus - ons beveel dit gerus aan! Ons het ons verblyf baie geniet - die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, gaaf en behulpsaam. Die laaste dag was daar waterprobleme en kon ons nie stort nie, maar dit was buite hulle beheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Dit was lekker om jou te ontmoet. Dankie dat jy die woonstel netjies gelos het. Hoop om jou weer te sien! Groete vir jou moeder.

Rudolph D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Woonstel @ Bleshoender is ideaal, koste effektief. Ons sal dit definitief weer gebruik. Dit is uiters goeie waarde vir geld. Met die DStv kon ons RWC 2023 wedstryde sien. Alles wat mens benodig vir selfsorg is daar en dit is netjies en skoon. Die bed en linne is gerieflik en ons het heerlik geslaap met oorgenoeg ekstra komberse vir koue aande. Sedgefield is veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Baie dankie dit was net n plesier om jul hier te hê. Mooiloop!

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Vriendelike en gasvrye mense - ruim woonstel met al die geriewe. Dit was lekker om hier te bly. Selfs die batteryligte het gehelp gedurende beurtkrag. Woonstel het alles wat jy nodig het en is ruim, skoon en gerieflik met 'n ordentlike TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet. Hopelik sien ons mekaar weer eendag. Voorspoed vorentoe en groete aan vroutjie.

Sonelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie rustig. Dit was baie rustig en als wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer. Mooiloop tot dan.

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Bo verwagting. Sal weer na 103 Bleshoender gaan. Goed toegerus. Kruisventilasie. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Hoop ons sien weer. Mooiloop.

Ben D
Kort verblyf
4.8
Okt 2020

Pragtig skoon en puik toegerus. Sentraal gelee. Puik vir 2 mense. Wonderlike vriendelike eienaars. Privaatheid word respekteer. Eenheid is puik toegerus en sprankelend skoon. Mooi uitsig oor die Sedgefield meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Dankie Ben. Dit was lekker om jou hier te hê met jou mooi soet hondekinders. Hoop ons sien jou en vroutjie weer. Groete

Leon D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Pragtige uitsig. Alles was pragtig, kon net sowel my huis gewees het WiFi en DStv was 'n bonus. Chrisna en Joe het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Baie dankie was so lekker om jul hier te hê. Hoop ons sien julle weer. Groete

Louisa L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Baie lekker gebly! Die woonstel is netjies en goed ingerig. Hoogs aanbeveel vir gaste wat rustige verblyf soek. Baie dankie Chrisna en Joe, ons het dit vreeslik geniet. Was ons eerste besoek aan Sedgefield, maar sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chrisna
Woonstel @ Bleshoender
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Bleshoender Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdQCrWocpWinjNJUrnjm5URfF5Mikgj8Qt6OBlUsvQT5ypsDU2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 103 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022665560197 22.810378088885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang